Chords and Lyrics Karen Zoid - Vir Jou
Artist : Karen Zoid
Song : Vir Jou
Verse 1 :
C Em
Vra my wysheid, ek verwys jou
F C
Ignoreer my ek upstage jou
C Em
My meningspyling onderskeiding
F C
Jy speel saam want ek verlei jou
Am Em
Ek wil vertaal in waterverf dimensies
F C
Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie
Am Em
As ek naby is aan jou
F Gsus4 G
As ek naby is aan jou
Chorus 1 :
C Em
Deur n skare soek ek net na jou
Am Gsus4 F Csus4
Jaar na jaar jys al wat ek onthou
C Em
Al die kitare speel weer net vir jou
A# C G
N sernade song en dans vir jou
C
Verse 2 :
C Em
Ek gaan nooit verloor nie ek gaan nooit wen nie
F C
Jou tenvolle verstaan of ken nie
C Em
Maar ek is useless sonner jou
F Gsus4
Ek is useless sonner jou
Am Em
Ek lewe klein en uncomplicated
F C G
Eenvoud is so under rated
Am Em C
As ek naby is aan jou
F G
As ek naby is aan jou
Bridge :
C Em
In n kroeg of in n kerk
Am
As ons slaap of as ons werk
F
Ons is swak ,maar ons is sterk
C
Ons is vry maar ingeperk
C Em
Sonder liefde het ons niks
Am7
Sonder liefde is daar niks
F
Sonder liefde is ek niks
C
Sonder liefde
Chorus 2 :
C
Deur n skare soek ek net na jou
Am Gsus4 F Csus4
Jaar na jaar jys al wat ek onthou
C Em
Al die kitare speel weer net vir jou
A# C G C
'n Sernade song en dans vir jou
Net vir jou
For Complete Navigation Please Visit A-Z Chords
Post a Comment