Byeboerwa Chords and Lyrics by Carike Keuzenkamp
Artist : Carike Keuzenkamp
Song : Byeboerwa
Intro : A Verse 1 : A E A 1891, Pelgrimsrus, toe byeboer uit die bed opstaan. A E A Hy't vas besluit hy trek hier uit, want hy wil na die stiltes gaan. D A En hy pak sy wa, sy ossewa byeboerwa. A E A Sy tent en sy donkie saam, en hy kom toe op die grootpad aan. Verse 2 : A E A Rondom Graskop, daar loop sy spoor tussen Sabie en Malieveld, A E A By die Krokodilpoortberg trek hy oor en hy kom toe tot op Barberton. D A Die wiele rol, sy ossewa byeboerwa, A E A die kakebeen byeboerwa kan die swaar vrag net net dra. Chorus : A Die byeboer, byeboer, byeboerwa. E Blom in die hare en bye wat pla. A Op sy ossewa, ossewa byeboerwa. E A Blom in die hare en bye wat pla. Verse 3 : A E A 1893, Span hy uit en maak 'n hartbeeshuisie staan. A E A Lebomboberge kon hom nie stuit, by die Limpopo geil sy graan. D A Daar staan sy wa, sy ossewa byeboerwa. A E A En sy hart is bly en vry met die stilte aan sy sy. Chorus : A Die byeboer, byeboer, byeboerwa. E Blom in die hare en bye wat pla. A Op sy ossewa, ossewa byeboerwa. E A Blom in die hare en bye wat pla. Verse 4 : A E A 1930, Hy's afgeleef en byeboer voel stokalleen, A E A Hy mis die jolyt van Pelgrimsrus en vryf nou oor sy kakebeen. Bb F Bb Maar in 1930 Pelgrimsrus is die dorp se gees geblus. Bb F Bb Dis 'n spookdorp, wat in stilte wurg, al wat oorbly is Johannesburg. Eb Bb Daar trek sy wa, sy ossewa byeboerwa, Bb F Bb En sy tent, en sy donkies saam, en hy kom op die grootpad aan. Chorus : Bb Die byeboer, byeboer, byeboerwa. F Bb Blom in die hare en bye wat pla. Bb Op sy ossewa, ossewa byeboerwa. F Bb Blom in die hare en bye wat pla. F Bb Byeboer byeboerwa.
For Complete Navigation Please Visit A-Z Chords
Post a Comment